Die Bom

Vertaling deur Santa Botha

Introduction
Foreword or Afterword
Die Dromer
Die Blou Seuntjie
Die Planeet van die Wortels
Vrees
Nog Vrees
Die Eienaardige Mense van die Planeet Hortus
Die Twee Bakleiers
Man Teen Man
Die Groot Oorlog op Mars
Die Slaaf
Die Boere Wat Goed Was Met Syfers
Die Vreemde Oorlog
Arobanai
Ster-Slang
Verkeersknoop
Die Twee Gevangenes
Regverdigheid
Olie
Verslag aan die Raad van die Verenigde Sterrestelsels
Eerlike Woorde van 'n Europeër
Die Bom
Afterword or Foreword
Download Page
Discussion Forum
Martin Auers Geschichtenmaschine
Martin Auer's Homepage
Mail for Martin Auer

In die koffiehuis het mense gesit en gesels oor wat 'n mens moes doen indien 'n kernoorlog sou uitbreek. Mnr. Balaban het gesê, "As hulle die bom laat val, moet jy gaan bad, jouself in 'n wit kledingstuk toedraai en stadig begin aanstap na die begraafplaas toe!"

"Hoekom stadig?"

"Sodat jy nie paniek sal saai nie", het Mnr. Balaban gesê.