In die koffiehuis het mense gesit
en gesels oor wat 'n mens moes doen indien 'n kernoorlog sou uitbreek.
Mnr. Balaban het gesê, "As hulle die bom laat val, moet jy gaan bad,
jouself in 'n wit kledingstuk toedraai en stadig begin aanstap na die
begraafplaas toe!"
"Hoekom stadig?"
"Sodat jy nie paniek sal saai
nie", het Mnr. Balaban gesê.
This site has content self published by registered users. If you notice anything that looks like spam or abuse, please contact the author.
|